Plaaswag-eienaar kry swaarste vonnis

Rudolf Struwig (51), eienaar van ʼn plaaswagonderneming, is Donderdag in die Pietermaritzburg hooggeregshof twee keer lewenslank gevonnis vir die moorde op twee swart plaaswerkers.

Die swart werkers was glo “moeilikheidmakers”. Regter Igna Stretch het die swaarste vonnis oor Struwig uitgespreek.… Lees verder

Plaasaanvallers vasgekeer by Bothaville

Die flinke optrede van ‘n plaaswagpatrollie het daarvoor gesorg dat ses swart plaasaanvallers vasgevat is.

Die patrollie het ‘n boer se Bantam-bakkie gewaar, waarna die verdagtes te voet in mielielande probeer vlug het op ‘n plaas buite Bothaville.

Lede van … Lees verder