Uitspraak verwag in reeks-plaasmoordenaars se saak

Uitspraak sal na verwagting vandag in die Hooggeregshof in Mafikeng in Noordwes gelewer word in die saak teen sewe swart plaasaanvallers, het RSG berig.

Moses Nonono en sy ses medepligtiges is skuldig bevind op verskeie aanklagte, insluitend moord, roof en … Lees verder