Die landwye motorfietsbetogings teen plaasmoorde vandag was ‘n reusesukses met duisende deelnemers in groot stede landwyd. By die Uniegebou in Pretoria is wit kruise gedra en teen die heining rondom die grasperk vasgemaak aangesiend die polisie die optoggangers verhoed het … Lees verder
Etiket: plaasmoorde
Leon Lemmer: Oorlewing in ‘n Britse konsentrasiekamp
Daar is twee onderwerpe waaroor ek nie graag lees nie: die lyding van die Boerevolk tydens en ná die Anglo-Boereoorlog (ABO) en die hedendaagse vlaag plaasmoorde. Sulke inligting laat my bedroef en woedend. Nogtans het ek verskeie boeke oor albei … Lees verder
Video: Trouma is ‘n monster – Dan Roodt in gesprek met Mariandra Heunis
Mariandra Heunis, weduwee van plaasmoordslagoffer Johann Heunis, praat openhartig oor hoe sy die voorval wat in haar woorde “ons gesin uitmekaar geruk het” oorkom het. Binne twee weke ná haar man se dood moes sy begrafnis hou en geboorte aan … Lees verder
Dan Roodt: Vanuit Warskou, Brussel en Berlyn: ‘n plan teen grondonteiening
‘n Week gelede het ek by Jan Smutslughawe geland, terug van ‘n warrelwindtoer deur Europa waartydens ons ‘n groot aantal Afrikanervriende ontmoet het en vele meer gemaak het. Let wel: Ek sê nie OR Tambolughawe nie, omdat ek hom nie … Lees verder
Oorsese betogings teen Afrikanervolksmoord nou ‘groter as anti-apartheidsbeweging’
Gister het daar ‘n betoging teen plaasmoorde en die uitwissing van die Afrikanervolk voor die Suid-Afrikaanse ambassade in Den Haag plaasgevind en vanoggend is ‘n soortgelyke optog in Adelaide, Australië gehou. Dit het dr. Dan Roodt van PRAAG genoop om … Lees verder
Brief: Ons is slagoffers van volksmoord
Die treurige eskalerende epidemie van plaasmoorde wat ek êrens in ‘n brief aan iemand beskryf as ‘n onverklaarde oorlog teen my bloedgenote is ‘n toestand wat ek reken nie langer met betoë en woorde omgekeer kan word nie.
Ek vrees … Lees verder
Plaasmoord: Jasper von Kleist op ‘Menseregtedag’ gedood
Mnr. Jasper von Kleist, 61, ‘n voorman op die plaas Dale naby Tom Burke in die Noord-Transvaal, is Woensdagaand op 21 Maart deur aanvallers doodgeskiet. Die moord het ironies genoeg op “Menseregtedag” geskied.
Volgens sy lewensmaat, me Sonja Joubert, was … Lees verder
Malema bepleit weereens grondgryp by blankes, dog ‘nie uit wraak’
Julius Malema het oor die naweek weereens sy onlangse oproepe tot grondgryp deur swartes herhaal toe hy by Sun City gesê het: “Daar is niks spesiaals aangaande blankes dat hulle meer grond as swartes moet besit nie. Hulle moet grond … Lees verder