Soos duisende ander mense, is ek geskok en woedend oor die jongste plaasmoord, dié op Brendin Horner. Hy was maar een-en-twintig jaar oud, met sy hele voor lewe hom. Hy is op wreedaardige wyse vermoor. Sy lyk is teen ‘n … Lees verder
Etiket: plaasmoord
Brief: Annette Kennealy was ‘n wonderlike vrou
William Schalksz van der Merwe is ‘n jong student wat die begrafnis van die vermoorde Annette Kennealy op Woensdag 29 Mei 2019 bygewoon het. Hy gee hier sy indrukke weer.
Soos wat ons die kerk binnegaan, het die gemoedere nog … Lees verder
Tuinier in hegtenis as verdagte in Kennealy-saak
Die tuinwerker van die vermoorde Annette Kennealy is gisteraand in hegtenis geneem. Hy heet Kenny Ramatshimbila en het op haar perseel gewoon. Sowel boere in die Louis Trichardt-omgewing as die polisie se woordvoerder, kol. Moatshe Ngoepe, het dit bevestig.
“Annette … Lees verder
VF Plus veroordeel plaasmoord in Bonnievale
Besonderhede oor ʼn plaasaanval hierdie week in Bonnievale in die Wes-Kaap is ontstellend, maar terselfdertyd ook tekenend van die verskuiwing van die verskynsel van plaasaanvalle na die Wes-Kaap waar dit voorheen haas onbekend was.
In die voorval Maandag op die … Lees verder
Polisie soek na moordenaars van Engelbrecht-egpaar
Die Gautengse polisie soek glo na die moordenaars van die Engelbrecht-egpaar wat oor die naweek digby Westonaria vermoor is. ‘n Woordvoerder van die polisie, Kay Makhubele, het ‘n beroep op die publiek gedoen om na vore te kom met inligting … Lees verder
Amalia-plaasmoord: Bejaarde se lyk in veld gekry, aanvallers soek
Die polisie in Noordwes is steeds op soek na ‘n onbekende getal aanvallers in verband met die moord op die 72-jarige Elsa Erasmus op haar plaas buite Amalia in Noordwes.
Erasmus se lyk is Sondagmiddag in die veld ‘n paar … Lees verder
Boere in Rustenburg, Ladybrand aangeval kort na Lichtenburg se gru-moord
In die Rustenburg-omgewing is ‘n boer in nog ‘n plaasaanval in die Noordwes-provinsie aangeval en in die arm geskiet.
Drie swart aanvallers het glo die boer oorval toe hy by sy hek op die plaas stilgehou het. Hy en sy … Lees verder
Plaasmoord in Noordwes kom na premier se aanhitsing teen Afrikaners
‘n Boer van die Sannieshof distrik in Noordwes, is doodgeskiet en sy vrou ernstig gewond in ‘n plaasaanval.
Drie gewapende swartes het die mense in die plaashuis oorval.
Die besoeker, ‘n vrou, het glo onder ‘n tafel weggekruip tydens die … Lees verder
Drie swart verdagtes aangekeer na plaasmoord op Wepener
Drie swartes verskyn na verwagting vandag in die plaaslike landdroshof in verband met die moord op ‘n boer en sy huiswerker op ‘n plaas in die Wepener-distrik in die Vrystaat.
Twaalfuur net voor middagete Sondag het die polsie ‘n wenk … Lees verder
Arlington-plaasaanval: Vyf voor
Vyf swartes wat verlede week in hegtenis geneem is in verband met die plaasaanval op ‘n vrou naby Arlington sal weer in die hof vandag verskyn.
‘n Polisiewoordvoerder, Zweli Mohobeleli sê neefs Tseko Radebe (30), Ramonyaduwa Radebe (37), Mokwanyane Radebe … Lees verder
Vermiste man se lyk gevind
Die man wie se vrou gedurende ‘n plaasaanval vermoor is, se lyk is gevind naby dié van sy vrou.
Roger Solik (66) en sy vrou Christine van ‘n plaas in die Nottingham Road omgewing in KwaZulu Natal, is Vrydag aangeval.… Lees verder
Twee wat dokter op Rouxville vermoor kry lewenslank
Twee swartes is tot lewenslange tronkstraf gevonnis in die Bethulie rondgaande hof vir die moord op ‘n Smithfieldse arts, Bennie Cilliers.
Die Cilliers-egpaar aangeval op hul plaas naby Rouxville in Januarie vanjaar.
Waarnemende Regter Liza Tsatsi het ook ‘n voormalige … Lees verder
Cilliers-plaasmoordenaar trek sy ANC-hempie aan
Die twee beskuldigdes van die Smithfield-plaasmoord, wat die mediese dokter, Bennie Cilliers vermoor het en sy vrou ernstig aangerand het, sal Woensdag hul lot hoor.
Die een beskuldigde het lewensgroot met sy ANC-hempie in die hof gestaan sodat daar geen … Lees verder
Maclear-aanvallers nog op vrye voet
Vyf swart vermaande plaasmoordenaars in die Oos-Kaap is nog soek. Hulle het verlede maand ‘n plaaswerker op Rustig, ‘n plaas buite Maclear genader om te sê hulle wou ‘n paar beeste koop.
Nou, word ‘n moordsaak ondersoek deur die Queenstown-eenheid … Lees verder