Dit is moeilik, selfs onmoontlik, om ‘n lys saam te stel van die verliese wat Suid-Afrikaners sedert 1994 gely het. Uit die blanke oogpunt is die verlies van ‘n gemeenskapslewe een van die sake wat my die meeste hinder. Daar … Lees verder
Etiket: plaaslike owerhede
Nederland verdubbel asiel-huisvesting
Nederland sal die aantal beddens en skuilings vir tienduisende Moslemasielsoekers verdubbel.
Dit volg na ‘n ooreenkoms met die plaaslike owerhede om meer plek te maak vir die instroming van Moslems, het AFP berig.
Sowat 24.000 plekke sal beskikbaar wees vir … Lees verder