Pinetown-bestuurder in hof

pinetown3Die vragmotorbestuurder wat teen vier taxi’s en ‘n motor gebots het, verskyn Maandag in die Pinetown-landdroshof.

Die ongeluk het die lewens van 22 mense geëis.

Sanele Goodness May (23) van Swaziland, is op 6 September op 22 aanklagte van moord … Lees verder