Rapport Weekliks, “Laat Castro maar sy storie spin”, van 16 Februarie 2020 verwys. Leopold Scholtz skryf daarin dat Castro in 1988 met die vervalsing van die geskiedenis begin het. Want, Castro het volgehou die einddoel van die SAW in Angola … Lees verder
Etiket: Pik Botha
Thys Human: ‘n Aweregse lewensgeskiedenis van Pik Botha
Lofliedere wemel op die radio en TV oor Pik Botha en sy rol in die totstandkoming van die Nuwe SA, maar in my boek staan daar ‘n heel ander verhaal opgeteken – ‘n verhaal van jare lange ondergrawing en ondermyning … Lees verder
Leon Lemmer: Die geskiedenis van ons ondergang
Twee jaar gelede is die volgende boek van Niël Barnard gepubliseer, Geheime revolusie: Memoires van ‘n spioenbaas (Kaapstad: Tafelberg, 2015, 289p, R250; Amazon Kindle $23,75). In Junie vanjaar het Barnard se opvolgboek verskyn, Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die … Lees verder
Karel Combrinck: Ope brief aan FW de Klerk
Mnr De Klerk, nou wil ek u eers ‘n guns vra : U is nou tagtig jaar oud. Moet tog asseblief nie iets onbesonne aanvang soos om lepel in die dak te steek voor die boere kan organiseer om u … Lees verder
Karel Combrinck: Townshipmanewales
Ekstreemregs en ekstreemlinks is die twee uiterste pole van die politiek. Tussenin is daar vele skakerings. Die skakerings is meesal besig om verder na links of verder na regs te beweeg. Dikwels beskuldig politieke opponente mekaar daarvan dat hulle ekstreemlinks … Lees verder
Karel Combrinck: Afrikanerhaat
Hierdie kan saamgelees word met die stuk van dr Sydney Gregan getiteld ‘n Negatiewe toekomsverwagting, asook met dr Roodt se video oor rassisme.
Dis ‘n somber onderwerp wat ‘n mens met huiwering aandurf. Tog is dit ‘n werklikheid … Lees verder
Karel Combrinck: Afkophoenders
Dit is vandag, op enkele weke na, dertig jaar gelede dat P.W. Botha in Augustus 1985 sy beroemde of berugte « Rubicon »-toespraak voor die NP koukus in Durban gelewer het. Die toespraak is met skarrelende oorywer, ‘n mens kan … Lees verder
Ou aap nie meer snaaks
In sy uitgawe van 11 November plaas Die Burger ‘n soort van debat, of bespreking dan, van die DA se Dianne Kohler-Barnard en, glo dit as u wil, sy Edele R.F. Botha, oor die geheimsinnighede rondom die sg. Nasionale Sleutelpunte. … Lees verder
Kosie Pretorius meen Pik Botha het mense oor SWA mislei
Die geskiedenis van Namibië van ontvoogding vanaf Duitse kolonialisme sedert 1884 na soewereine onafhanklikheid in 1990 is een van verlore kanse waarin Suid-Afrika die bal verkeerd gespeel het.
In die mees onlangse geskiedenis van hierdie multi-etniese land was JWF (Koos) … Lees verder
Groot Vyf, klein vyf en mikro-sewe
Wanneer Suid-Afrika ekologies of in bv die toeristebedryf ter sake is, word daar met hoofletters na Die Groot Vyf verwys: die olifant, renoster, buffel, leeu en luiperd.
Minder bekend, maar meer destruktief, is daar in die Suid-Afrikaanse politieke geskiedenis die … Lees verder
Pik Botha wil ook grondeis indien
Nadat die Wysigingswet op die Herstel van Grondregte op 1 Julie in die Staatskoerant gepubliseer is, kan Suid-Afrikaners nog vir vyf jaar, tot 30 Junie 2019, grondeise indien.
Dit geld ook vir blanke boere wie se grond kragtens die tuislandkonsolidasieproses … Lees verder
‘n Sielkundige oorlog teen die Afrikaner
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Verlede week het ek probeer uitspel watter enorme verliese – ekonomies, kultureel en andersins – Afrikaners oor die afgelope 20 jaar gely het. Dit het ons … Lees verder
Moet ons leiers hoegenaamd Engels praat?
Hierdie vraag impliseer ‘n oorvereenvoudiging van die dilemma wat ek wil bespreek, omdat ons vir eers nie ten volle van die Rooitaal sal wegkom nie. Nietemin, glo ek dat die onderliggende logika wat my noop om … Lees verder
Kastrate in die Nuwe Suid-Afrika-koor
deur Leon Lemmer
Kastrate het tot die einde van die 19de eeu dikwels in kore en as soliste opgetree. Hulle het hulle voorpubertydse stemtoon behou en kon note sing wat nie vir vroue moontlik is nie. Danksy oefening kon kastrate … Lees verder