Twee renosters in Natal gestroop

rhinopoachersTwee renosterkoeie is doodgemaak en van hulle horings gestroop by die Tala-privaatwildreservaat naby Pietermaritzburg, het RSG berig.

Die jongste voorval bring die getal renosters wat tot dusver vanjaar in Kwazulu-Natal gestroop is, op 41 te staan.

In dieselfde tydperk verlede … Lees verder

Zuma se seun verbind met onwettige sigaretsmokkel

smugglecigarettesPresident Jacob Zuma se seun Edward is betrokke in ‘n stryd met SAID.

Die inkomstediens beweer hy smokkel sigarette en steek miljoene weg van die wins wat hy maak.

Zuma se regstryd met die SA Inkomstediens het in 2011 begin, … Lees verder

Vliegtuigongeluk in Richmond eis 2

richmond‘n Ligte vliegtuig se wrakstukke is vroeg Donderdagoggend op ‘n suikerriet-plaas buite Richmond in KwaZulu-Natal opgespoor.

Die vliegtuig het Woensdagmiddag van radarskerms af verdwyn. ER24 se woordvoerder Werner Vermaak het gesê die vliegtuig het vermis geraak kort nadat hy van … Lees verder

Verkragtingsyfers van minderjariges skokkend

rape8Sowat 106 meisies jonger as 12 is binne drie maande in Pietermaritzburg en omgewing verkrag, het News24/Natal Witness berig

‘n Nuwe verslag toon ook dat 821 meisies jonger as 18 tussen Julie en September vanjaar geboorte gegee het. In … Lees verder

Moord: Ethiopiër in spazawinkel doodgebrand

arson2‘n Dertigjarige Ethiopiër van Pietermaritzburg het in sy spazawinkel doodgebrand.

Die polisie in KwaZulu-Natal het ‘n saak van moord en opsetlike brandstigting geopen ná die dood van die buitelander.

Die man het glo wag gehou by sy winkel om sy … Lees verder