Toe daar destyds oor die ondergang van blanke politieke mag gekonkel is, eufemisties ons oorgang na demokrasie genoem, is die volgende boek van ‘n teoloog gepubliseer: Attie van Niekerk, Sáám in Afrika (Kaapstad: Tafelberg, 1992, 119p). Hierdie teks is op … Lees verder