Feitlik alle nuus in Suid-Afrika is ANC-nuus. Die regerende terroristebeweging (ek dink die woord “party” is ietwat onvanpas) het soveel beheer oor die hoofstroommedia in ons land dat sy mediaverklarings feitlik klakkeloos as “die waarheid” (prawda!) gepubliseer word. … Lees verder
Etiket: Pieter Mulder
Niekie: Dom besluit om by VF+ aan te sluit
Die gewese DA-LP Niekie van den Berg het uit die Vryheidsfront Plus bedank.
Van den Berg het in Maart 2014, kort voor die verkiesing, by die VF Plus aangesluit omdat hy nie die DA se kandidatelys gehaal het nie.
In … Lees verder
Front Nasionaal verwerp DA se pseudo-taalpatriotisme
“Afrikaners in die DA verteenwoordig gedekultureerde jingo’s wat deelneem aan die etniese reiniging van Afrikaanse straat- en plekname, veral in die Wes-Kaap. Die party is volledig tot anglosentriese idees verbind en kyk na ons land se geskiedenis deur die oë … Lees verder
Om te stem of nie te stem nie?
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Vandat ons nuwe politieke party Front Nasionaal gestig is, word ons geweldig aangeval, veral van regs en verregs. Die Vryheidsfront Plus, asook allerlei groeperinge met die … Lees verder
Vryheidsfront Plus geweeg en te lig bevind
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Die afgelope week by ’n inligtingsessie van die Onafhanklike Verkiesingskommissie in Kempton Park loop ek een van die leiers van die Daggaparty raak.
Nee, dis nou … Lees verder
Vryheidsfront nou totáál Nasionale Party
Ondersteuners van die VF+ wat gereeld selfbeskikking voorhou as die party se beleid wanneer vrae deur Front Nasionaal gevra word, het waarskynlik vanoggend in hulle koffie gestik toe hul leier se artikel in Rapport gelees is.
Dr … Lees verder
Het die Vryheidsfront nóg 20 jaar nodig om Afrikanerselfbeskikking te bereik?
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Ek wou eintlik vandag so ‘n bestekopname gedoen het van waar die Afrikanerbeweging tans staan. Oor die afgelope dertien tot veertien jaar het ons geskryf, betoog, … Lees verder
Front Nasionaal: waarom ‘n nuwe party nodig is
Na afloop van ‘n debat op Facebook gisteraand, het mnr. Hannes Engelbrecht, leier van Front Nasionaal, die volgende verklaring uitgereik betreffende argumente wat tydens die debat gebruik is.
1. Eenheid
“Volkseenheid” en “saamstaan” is tot ‘n groot mate ‘n mite. … Lees verder
Pieter Mulder: Mandela is die een man wat ‘n verskil gemaak het
Die Vryheidsfront Plus het simpatie betuig met oud-president Nelson Mandela se vrou en familie na sy afsterwe in ‘n verklaring.
Die verklaring wat deur dr Pieter Mulder uitgereik is, lui: It is given to few men to live out their … Lees verder
Gaan die VF+ die DA se krisis vermors?
[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Volg Manfred op Facebook.
Ai, hoe het ek my verlekker aan die DA se onlangse bontstanery oor rassistiese regstellende aksie! Laasgenoemde is eintlik ‘n toutologie; daar is geen ander soort “regstellende” … Lees verder
Die oorlog is nog lank nie verby nie
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
So pas het ek twee YouTube-video’s gekyk. Die eerste is ‘n musiekvideo van Bok van Blerk wat omtrent ewe patrioties as die De la Rey-video is, … Lees verder
Die kastraatmentaliteit kry momentum
Die Vryheidsfront Plus het pas by monde van sy leier, Pieter Mulder, te kenne gegee dat hierdie party sy missie verbreed met die oog op diversiteit en samewerking. Die VF Plus gaan hom vorentoe nie net aan … Lees verder
Diversiteit en samewerking met ander gemeenskappe: Pieter Mulder
Samewerking is die enigste manier waarop die ANC gestuit kan word, en dit dui ook die nuwe koers aan wat die Vryheidsfront Plus gaan volg om ‘n nuwe bedeling in Suid-Afrika te weeg te bring tot voordeel van al die … Lees verder
SA politiek verskuif van links na vêrlinks, met ‘n kappie!
Die Suid-Afrikaanse politiek verskuif al hoe verder na links: van links na vêrlinks, met ‘n kappie! In vandag se Rapport verklaar Zille in wese dat haar party, die DA, vir die ANC se rassewetgewing stem waarmee blankes benadeel en swartes … Lees verder