Leon Lemmer: Chris Brink oor die wese van die universiteit

Chris Brink het weer sy opwagting in die plaaslike pers gemaak: In die Daily Maverick op 9 Januarie 2019. Hy skryf dat hy aan agt universiteite op drie kontinente werksaam was en baie ander universiteite besoek het. Hy beskou homself … Lees verder

Leon Lemmer: ‘Afskeid van ‘n volk: Op soek na ‘n toekoms’?

Philip Spies was adjunkdirekteur: toekomsnavorsing by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US). Op LitNet het hy hom uitgespreek teen Russel Botman se Hoop-projek. Pieter Kapp vestig bv die aandag … Lees verder

Gedugte taalstryder Pieter Kapp oorlede

Prof. Pieter Kapp (76), gedugte taalstryder en emeritus-hoogleraar in geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch is Sondagoggend in die hospitaal in Somerset-Wes oorlede.

Kapp, gewese president van die universiteit se konvokasie, is verlede week geopereer maar het weens bloeding op die … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Oorverligte rugkrappery en ‘n linkse kattegeveg

Blankheid, mans en Afrikaans is drie kenmerke wat ongewenstheid in die nuwe Suid-Afrika definieer. Daardie drie was kenmerkend van die Universiteit Stellenbosch (US) van weleer. Dit is wat die ou US in die oë van linkse elemente verwerplik maak. Dit … Lees verder