Leon Lemmer oor die Afrikaanse wysbegeerte

Verlede jaar het ‘n boek oor ‘n uitsonderlike onderwerp verskyn, Pieter Duvenage (gebore in 1963) se Afrikaanse filosofie: perspektiewe en dialoë (Bloemfontein: Sun Press, 2016, 306p, R350). Die publikasie wek ‘n netjiese indruk, al kon die redigering en indeks beter … Lees verder

Vonke spat by minderheidskonferensie

‘n Groepie Afrikaneraktiviste wat die regering en die swart meerderheid kaalvuis gepak het oor diskriminasie en geweld teen minderhede, het gister ‘n warm onderonsie by die SA Menseregtekommissie se hoofkantoor in Parktown, Johannesburg veroorsaak.

21 Oktober is Afrikanmenseregtedag en die … Lees verder