Wie sal die Boere kom lei? ‘n Bruin man, Engelse vrou of ‘vrolike’ man?

Skoppensboer vind dit al hoe moeiliker om grappies te maak oor die nuwe Suid-Afrika. Daar is sommer baie om oor te lag, van die Gupta-gedoente tot dik ousies met dikker brille in swart luuksemotors wat jou op die paaie wil … Lees verder