Video: RSG se omhelsing van die SAKP

Die openbare uitsaaier RSG (Radio Sonder Grense) begin al hoe meer om die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty te vergoeilik en in sy luisteraars se kele af te druk.

Lees verder

Dan Roodt: Ope brief aan elke christen in Suid-Afrika, deel 1

Die Hooggeregshof in Johannesburg het vandeesweek uitspraak gelewer en openbare skole verbied om “slegs een godsdiens” tydens saalopeninge of ander tradisionele aktiwiteite toe te laat. ‘n Skool mag ook nie meer ‘n christelike etos aanneem nie, maar moet iets anders … Lees verder

Piet Croucamp dreig PRAAG oor sy ‘God en Jesus is breindood’-video

Die marxistiese, anti-Afrikaanse lektor aan die Universiteit van Johannesburg, dr. Piet Croucamp, is tans besig om PRAAG te dreig weens ‘n opname van sy “God en Jesus is breindood”-toespraak wat op PRAAG se YouTube-kanaal geluister kan word. Die opname, in … Lees verder

‘Historiese boere’ iets van die verlede sê Piet Kopdoek

Piet Croucamp het tydens die 69ste kongres van die Namibië Landbou-unie (NLU) dié naweek aan produsente gesê, “historiese boere” is iets van die verlede.

Die Namibiese vleisbedryf is glo in die moeilikheid. Volgens mnr. Mecki Schneider, voorsitter van die Lewendehaweprodusente-organisasie … Lees verder

Leon Lemmer: Die eienaardige ondergang van blanke politieke mag in Suid-Afrika

In die vorige eeu was dit veral die ANC wat hom daarvoor beywer het om die politieke mag van blankes in Suid-Afrika te beëindig. Hy wou self daardie mag hê. Die instrumente wat hy gebruik het, was om onrus te … Lees verder

Beeld-vryskutskrywer by Menseregtekommissie vir haatspraak teen Christene

‘n Vryskutskrywer van Beeld, Johan Pienaar, is verplig om bemiddeling te ondergaan by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie weens ‘n haatblad teen Christene wat hy op Facebook bedryf. Pienaar en sy kamerade het maande lank op die Facebook-blad “Afrikaanse ateïste” Christene verguis, … Lees verder

‘n Kortbegrip van ons jong demokrasie

Soos sy mede-Dakar-ganger Theuns Eloff is die historikus Hermann Giliomee sy vroeëre oorverligtheid kwyt. Dit is nie bloot die verloop van die jare sedert 1988 wat albei wyser gemaak het nie, maar veral die lesse geleer uit dure ondervinding sedert … Lees verder

Is jy ‘actually’ Afrikaans?

Skoppensboer het ‘n broertjie dood aan kreoolse Afrikaans, Engfrikaans, Mengels (een Kaapse kreoolsdigter noem dit só) en ander vorme van geradbraakte taal wat daagliks ons ore pynig.

Hoewel Skoppensboer weens sy volgehoue boikot van DSTV en ander vyandelike media, geen … Lees verder

Piet Croucamp, Pierre de Vos en die honde van Karl Marx

Tans vlieg daar steeds eposse heen en weer oor Piet Croucamp se anti-Christelike uitlatings waarvan ‘n opname onlangs na vore gekom het.

Om meer as een godsdiens of wêreldbeskouing in ‘n enkele land te akkomodeer, was nog altyd ‘n probleem. … Lees verder

Aan diegene wat liewer in die hel wil regeer

Deur Joseph Secreve.

Dr. Piet Croucamp verteenwoordig die nuwe klas akademici wat die wêreld soos ‘n olievlek oorspoel. Daardie eendimensionele denkers wat geleer het om kwantitatief te kan meet en navorsing te doen, maar wat die kwalitatiewe dimensie aanbetref kan … Lees verder

Piet Croucamp vloek sy weg deur ‘n debat oor die bestaan van God

In hierdie opname wat ons van ‘n leser ontvang het, argumenteer dr. Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg teen die bestaan van God in debat met ‘n Christen.

Hy beskryf sowel God as Jesus Christus as “breindood”. Hy maak … Lees verder

Ope brief aan Steve Hofmeyr

deur René Kruger, Bethal

Aangesien jy nou so te sê terug op Afrikabodem is en jy terstond die ton mis op jou kop gaan ontvang, is dit seker gepas om ‘n lansie te breek vir Mareli Stolp en Dana Snyman … Lees verder

Ope brief aan Piet Croucamp

Geagte Piet Croucamp,

U skrywe aan Johan van der Merwe spreek van presies die soort onverdraagsaamheid en fanatisme wat soveel van ons al genoop het om regdeur die huidige “demokrasie” te sien.

Oud-genl. Van der Merwe se opleiding in die … Lees verder

Piet Croucamp dreig Johan van der Merwe met ‘doodstraf’

Piet Croucamp, die “akademikus” van die Universiteit van Johannesburg wat deurentyd Afrikanersangers en -meningsvormers verdag wil maak, het oud-genl. Johan van der Merwe vertel dat hy eintlik die doodstraf verdien.

In ‘n e-pos aan Van der Merwe, die laaste blanke … Lees verder