Pienaar steeds in oproer oor water glo vergiftig is

waterpoisonInwoners van Kanyamazane en Pienaar in Mpumalanga beweer dat die water vergiftig is, nadat hulle die naweek op ‘n plundertog teen buitelanders gegaan het.

Oproeriges het die hoofpad in die gebied met brandende bande en klippe versper in die voortslepende … Lees verder

Polisie sê hulle is nie genoeg om plundery te stop

lootingpienaarVerskeie winkels wat aan Somaliërs behoort, is by Pienaar naby Nelspruit geplunder. Die aanvalle het gevolg op die dood van ‘n 20-jarige man, wat na bewering aan die hand van ‘n winkeleienaar gesterf het.

Die plundering het begin nadat die … Lees verder