Die petrolprys daal van eerskomende Woensdag af met 20 sent per liter, en sal voortaan R12,37 aan die kus en R12,85 in die binneland kos. Maar volgens die ekonoom Cees Bruggemans, moes die prys eintlik met 40 sent gedaal het. … Lees verder
Etiket: petrol
Petrolskok: prys styg met nóg 52 sent per liter
Die kleinhandelprys van petrol styg met 52 sent per liter vir alle oktaangehaltes, terwyl diesel met ‘n allamintige 76 liter per sent opgaan, het die departement van energiesake vandag aangekondig.Vanweë die styging in die ru-olieprys, asook die aanhoudende verswakking in … Lees verder
Petrol raak al hoe duurder
Motoriste sal 12c meer moet opdok vir ‘n liter vir alle grade petrol, het die departement van energie in ‘n verklaring gesê.
Van Woensdag sal die koste van ‘n liter 93 loodvrye petrol in die binneland R12.44/l en R12.06/l aan … Lees verder
Petrolprys styg skerp
Die petrolprys sal Woensdag tot 88c per liter verhoog word.
Die departement van energie het Saterdag die verhoging vir April aangekondig vir verbruikers wat reeds sukkel met rentekoersverhogings en die gevolge van die droogte.
Die prys van petroleumprodukte het op … Lees verder
Brandgevaar na petrol in Vereeniging se rioolstelsel lek
Emfuleni se munisipale werkers het die oorsprong van ’n brandstoflekkasie in die Vereeniging-rioolstelsel geïdentifiseer as die hoofnetwerk op die hoek van Stanley- en Voortrekkerstraat.
Volgens munisipale woordvoerder, Stanley Gaba, is daar ’n BP-vulstasie wat bes moontlik die oorsprong van die … Lees verder
Petrolbelasting byt van more af seer
Suid-Afrikaanse motoriste gaan van môre af baie meer vir brandstof betaal.
Petrol in die binneland word om middernag met R1.62 duurder en diesel met R1.24. Parafien word met 36 sent per liter duurder en petroleumgas met 85 sent per kilogram.… Lees verder
AA waarsku dat brandstofpryse weer kan klim
Die Automobiel-Assosiasie het Dinsdag gewaarsku dat die onlangse daling in die brandstofprys van korte duur mag wees.
“Internasionale brandstofpryse het met meer as 20 persent geklim sedert die laaste week van Januarie,” het die AA in ‘n verklaring gesê.
“‘n … Lees verder
Brandstofpryse kan skerp daal
Motoriste kan volgende maand ‘n rekorddaling in brandstofpryse verwag weens internasionale oliepryse wat skerp gedaal het, het die Outomobiel Assosiasie (AA) het Woensdag gesê.
“Dit is ondanks ‘n geleidelike verswakking van die rand-dollar-wisselkoers oor die afgelope twee weke,” het die … Lees verder
Pastoor kry lidmate om blomme te eet
Lesego Daniel, die omstrede pastoor van Rabboni Ministries in Ga-Rankuwa, se lidmate het Sondag blomme geëet.
Die pastoor was voorheen in die nuus nadat hy lidmate aangemoedig het om petrol te drink en gras te eet.
Daniel het ontken dat … Lees verder
Pastoor moedig lidmate aan om petrol te drink
Van gras eet na petrol sluk.
In Maart het past. Lesego Daniel van die Rabboni Centre Ministries in Garankuwa, noord van Pretoria, opslae gemaak toe hy sê sy gemeente moet gras eet.
Nou het hy dit verder gevat en gesê … Lees verder
Petroljoggies staak nie
Die verwagte staking deur petroljoggies is opgeskort, het ’n amptenaar van die National Union of Metalworkers (Numsa) Maandag gesê.
‘n Amptelike stakingskennisgewing aan werkgewers is nog nie uitgereik nie, sê Castro Ngobese, ’n woordvoerder.
Werkgewers het hul “bereidheid om verder … Lees verder