Merkel woedend oor NAVO-referendum

Duitse kanselier Angela Merkel se regering is woedend oor President Petro Poroshenko se plan om ‘n referendum te hou oor die Oekraïne se aansluiting by NAVO.

Duitsland beskou dit as ‘n doodloopstraat wat onnodige spanning aanblaas met Rusland.

Volgens Duitse … Lees verder

President van Oekraïense junta kry staande applous in Washington

Die president van die Oekraïense junta, Petro Poroshenko, het `n gesamentlike sitting van die Amerikaanse Kongres in Washington toegespreek te midde van betogings tuis in Kiëf om hom te ontsetel.

Hy het voorheen sy steun aan vredespogings toegesê, maar intussen … Lees verder

Sjokeladekoning van Kiëf pleit vir vrede

Oekraïne se sjokeladekoning, die oligarg pres. Petro Poroshenko, het ná laatnag onderhandelinge met Rusland se president, Vladimir Poetin, onderneem om hard te werk ten einde ’n dringende skietstilstandooreenkoms te reël.

Die selfverdedigingsgroepe in Oos-Oekraïene het die weermag van die junta … Lees verder