Terug na die volk: ‘n literêre slagspreuk?

Geruime tyd reeds dink ek daaraan om iets oor die Afrikaanse letterkunde te skryf, daardie letterkunde wat dreig om saam met ons taal uit te sterf soos wat Engels en politieke korrektheid tsoenami-gewys oor ons spoel. Miskien bied die dood … Lees verder

Letterkunde en die nasionale demokratiese revolusie

Die afgelope week of wat het daar ‘n soort onderonsie of relletjie hom tussen Afrikaanse skrywers afgespeel rondom die voortbestaan van die skrywersvereniging Pretoria-PEN. Tydens ‘n telefoongesprek tussen my en ‘n ander skrywer het hy die beswaar geopper dat ek … Lees verder