VF Plus raak multikulti, benoem Peter Marais

Die Vryheidsfront Plus, wat hom reeds sedert 1994 daarop roem dat hy ‘n party is wat Afrikanerselfbeskikking voorstaan, het hom nou volledig tot multikulturalisme verbind deur ‘n bruin politikus, mnr. Peter Marais, as sy “premierskandidaat” in die Wes-Kaap te benoem.… Lees verder

‘Wes-Kaap moet onafhanklike federale Bruin staat word’

Peter Marais, voormalige Wes-Kaapse premier en oud-burgemeester van Kaapstad, het by die Maynardville-jeugfees in Wynberg, Kaapstad, gesê bruines wil ’n onafhanklike federale Wes-Kaap hê.

Die onderleier van die Bruin Be­lange Beweging (BBB) het aan Media24 gesê die opkoms van bruin … Lees verder