Bok-oorwinning groot met brak kol in skrums

Gio Aplon“Maar hy is te klein om te merk,” sou ‘n mens g’n Franse Haan kon verkwalik as hy by die afrigter moes gaan verduidelik het hoe Gio Aplon twee keer die doellyn oorgesteek het nie.

Inderdaad, Hawston, Aplon se tuisdorp, … Lees verder

Springbokke kla oor NSA-lied

Peter de VilliersDie Springbokke het gekla oor hoe swak die Nuwe Suid-Afrikalied voor hul 20-13-nederlaag Vrydagaand teen Frankryk gesing is.

Die afrigter, Peter de Villiers, sê die Franse het hul oorwinning in Toulouse verdien, maar is kwaad vir die gashere oor die … Lees verder

Vrystaat kom help!

Die Springbokke se skrumvertoning was Vrydagaand so verlep dat selfs Peter de Villiers dit agtergekom het. Gelukkig vir hom was die vergruisde voorry van die aand, Jannie du Plessis, Gurthrow Steenkamp en Chilliboy Ralepelle bedagsaam genoeg om beserings op te … Lees verder