Redakteursforum versoek interdik teen ‘Black Land First’

Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum, wat soos omtrent alles in die land slegs oor ‘n Engelse akronomiem, SANEF, beskik, sou vandag ‘n aansoek om ‘n interdik in die Suid-Gautengse Hooggeregshof teen Black First Land First (BLF) liasseer.  Dit volg op betogings verlede … Lees verder

Business Day-redakteur wil meer gelykheid hê

Inequality-cleese-and-bar-002Die redakteur van die Business Day, Peter Bruce, lewer vandag ‘n pleidooi vir groter gelykheid in Suid-Afrika, in reaksie op ‘n twiet deur Dali Mpofu van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) waarin hy optrede teen armoede bepleit.

Volgens Bruce, bestaan daar … Lees verder

Rugby betree volwaardige politiek

Vir diegene wat nog glo dat rugby nie 'n politieke spel is nie, moet die minister van Nasionale Beplanning se brief Dinsdag aan die Business Day se redakteur 'n openbaring wees.

Springbokafrigter Peter de Villiers het ondersteuning gekry van niemand

Lees verder