Merkel se kollega wil AfD-stemmers van hul stemreg ontneem

Die Duitse politikus Peter Altmaier het kiesers gemaan om Sondag geensins vir die Alternatief-vir-Duitsland-party te stem nie en eerder buite stemming te bly. Altmaier is die Stafhoof van die Duitse kanselary, asook die bondsminister minister vir spesiale aangeleenthede, ‘n posisie … Lees verder

Irannese skieter in München dood 9 en homself

‘n Agtienjarige Moslemman het selfmoord gepleeg nadat hy 9 ander mense om die lewe gebring het in ‘n moordtog in München, die hoofstad van die Duitse deelstaat Beiere. Die Duitse minister van binnelandse sake, Thomas de Maizière sal om 11-uur … Lees verder