UJ Sanlam-ouditorium brand na petrolbomaanval

Die Sanlam-ouditorium by die Kingsway-kampus van die Universiteit van Johannesburg het afgebrand, vermoedelik na ‘n petrolbomaanval.

‘n Groot gedeelte van die hoofkampus is tans gesluit. Studente sou eksamen skryf in die gebou.

Die veiligheidspersoneel sê die voorval het moontlik in … Lees verder

Poskantoorwerkers aangeval, petrolbomme gegooi

Drie personeellede wat by die Poskantoor werksaam is, is Dinsdag in Krugersdorp aangeval.

“Die drie persone het by die possentrum gewerk toe hulle met klippe bestook is,” het kapt. Appel Ernst, woordvoerder van die polisie in Gauteng, gesê. “Hulle het … Lees verder