Ramaphosa dink Ethiopië is ‘n baken van persvryheid

Baie waarnemers sien in ons adjunk-president ‘n man met die potensiaal om die waardigheid en integriteit van die hoogste amp in die land te herstel.

Die miljardêr Cyril Ramaphosa het ‘n “presidensiële en staatsmanagtige teenwoordigheid” by die meeste van sy … Lees verder

Stem dik gemaak oor persvryheid in SA

Pas het nog ‘n invloedryke internasionale persvryheidsorganisasie, die Parys-gevestigde Verslaggewers sonder Grense, sy stem dik gemaak oor die ANC se mediaplanne.

Verslaggewers sonder Grense is veral bekend vir die internasionale persvryheidsindeks wat dit jaarliks opstel, maar dit monitor allerlei aksies … Lees verder

Internetvryheidsdag gevier

Die bekende instansie, Verslaggewers sonder Grense (Reporters without Borders) dra vandag, 12 Maart, op aan Internetvryheidsdag.

Terwyl hierdie dag gevier word, is twee “netizens” in die tronk, en is ‘n lys opgestel wat as Vyande van die Net gelys word. Lees verder

e-tv vandag in die hof

Die twee e-tv joernaliste wat tans gedagvaar word, sal vanoggend in die Johannesburgse-landdroshof verskyn, het ‘n woordvoerder gesê.

Ben Said, nuusredakteur en Mpho Lakaje, verslaggewer, wou nie die identiteite, adresse of kontakbesonderhede van die vermeende misdadigers waarmee hulle onlangs onderhoude … Lees verder

Rooi ligte flikker vir persvryheid

Verskeie onrusbarende gebeure loop nou saam om ‘n skadu oor Suid-Afrika se vlakke van mediavryheid te werp. In sommige gevalle is die verwikkelinge kompleks en in ander gevalle doodgewoon blatant.

Onder die blatante verwikkelinge is die wetsontwerp op die Openbare … Lees verder

Zuma verwelkom lasterskikking

President Jacob Zuma het die skikking tussen hom en die Britse koerant The Guardian in ’n Britse hof Dinsdag verwelkom.

Hy het die koerant in April weens laster gedagvaar ná die publikasie van ’n artikel van Simon Jenkins met die

Lees verder