In die jare vyftig het ek my daaglikse politieke skoling nie net uit Die Burger gekry nie, maar ook by die Afrikaanse radiodiens van die SAUK. Dit was die tyd van ‘n weeklikse Koffiehuiskonsert, die Mielieblaarklub en Wêreldgebeure. AM van … Lees verder
Etiket: Perskor
Theuns Eloff hoof van Verwoerd se trust met R2 miljard
Dr. Theuns Eloff, wat onlangs die tuig as rektor van die Noordwes-universiteit neergelê het, is tot voorsitter van Dagbreektrust verkies. Dit blyk uit onlangse berigte in die media. Daar word konserwatief geskat dat die Trust oor R2 miljard se likiede … Lees verder