Lesotho al byna ingelyf by SA

Buurland Lesotho is byna al ingelyf by Suid-Afrika, want die twee “deel ‘n spesiale verhouding”. Dit is die mening van die minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba.

Hy het by die Maseru-grenspos gepraat en gesê dit moet makliker vir hul … Lees verder

Stakende taxi-operateurs in Durban raak gewelddadig

Die Ethekwini-munisipaliteit en die Suid-Afrikaanse Taxi-raad het ‘n ooreenkoms bereik nadat taxi-operateurs Dinsdag gewelddadig geraak het in die Durbanse middestad en omliggende gebiede.

Die polisie moes van traanrook en rubberkoeëls gebruikmaak om die oproeriges te verwilder wat begin plunder en … Lees verder

Minister kap korrupte geboorteregistrasie

Die Minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het sekere kerkleiers en oneerlike tradisionele stamhoofde daarvan beskuldig dat hulle met korrupte staatsamptenare saamwerk om Suid-Afrikaanse geboortes te registreer vir mense wat nie hier gebore is nie.

Aansoeke vir geboortesertifikate het aansienlik … Lees verder