Hoe Joe Slovo die land verower het

Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo in the war against apartheid (Monthly Review Press). Dit vertel die fassinerende verhaal van hoe twee Litause Jode … Lees verder

Gorbatsjof sê VSA kan nie wen in Afghanistan

Voormalige Sowjetpresident Mikhail Gorbatsjof, 78, sê die VSA sal nie die konflik in Afghanistan baasraak nie en moet hulle soldate onttrek. Hy het verwys na Rusland se ervaring in die land gedurende die tagtigerjare.

Afghanistan, waar die VSA en NAVO … Lees verder