Hou die Pentagon Trump gyselaar oor Afghanistan?

Die Amerikaanse president, Donald Trump, toon ‘n “slaafse onderdanigheid aan die militêre en sake-elite wat nou sy kabinet bestuur,” het The Economist in ‘n onderhoud met die afgedankte Withuis-strateeg Steve Bannon opgemerk. Dit beteken ook meer troepe in Afghanistan.

Maar … Lees verder

Al- Sjabaab weer glo aanval af

Volgens die Islamitiese groep Al-Sjabaab, het hulle ‘n aanval op een van hul basisse in die suide van Somalië afgeweer.

Buitelandse kommando’s het glo met twee helikopters ingevlieg en die aanval geloods. Een Al-Sjabaab-militant is in die aanval dood.

Sjeik … Lees verder

Obama systap Kongres oor wapenbeheer

In die jongste pogings deur die Amerikaanse president, Barack Obama, om beter beheer oor ­vuurwapens te verseker, het hy die Amerikaanse kongres gesystap en uitvoerende bevele uitgereik wat ’n bitter stryd in die 2016-verkiesings­jaar van stapel gestuur het.

Met die … Lees verder

VSA stook oorlog in Europa

Die Amerikaanse minister van verdediging, Ash Carter, het vrese dat sy land ‘n oorlog aanmoedig verhoog met ‘n aankondiging oor die militêre opbou in NAVO-lande wat aan Rusland grens.

Carter sê die VSA sal militêre toerusting, insluitende oorlogstenks en artillerie … Lees verder

VSA se buitelandse fiasko word net groter

Suid-Afrika se Staatsveiligheidsagentskap sê in sy monitering van aktiwiteite in Irak en Sirië, is hulle nie bewus van burgers wat aan die stryd deelneem nie.

Koerante het die afgelope naweek berig dat 140 Suid-Afrikaners van Gauteng en die Wes-Kaap in … Lees verder

VSA stuur troepe na Oekraïne, Irak, Somalië

President Barack Obama van Amerika gaan troepe na die westelike grens van die Oekraïne stuur vir ‘n gesamentlike militêre oefening hierdie maand met meer as 1000 troepe van die Verenigde State en sy bondgenote.

Die besluit om voort te gaan … Lees verder

ANC gaan by Amerikaanse Kongres kla oor terreurlys

amanzimtoti-bomb
Een van die onskuldige wit slagoffers wat moes boet in die Amanzamtoti-terreuraanval

Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Ehrahim Rasool, sê hy werk daaraan om die Amerikaanse Kongres te oorreed om die kwessie van Suid-Afrikaners – wat steeds op die Amerikaanse … Lees verder

Die oorlog is nog lank nie verby nie

Dan Roodtdeur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

So pas het ek twee YouTube-video’s gekyk. Die eerste is ‘n musiekvideo van Bok van Blerk wat omtrent ewe patrioties as die De la Rey-video is, … Lees verder