Cosatu sê regering moet ophou inmeng in pensioene

Die president van Cosatu, S’dumo Dlamini het die regering gewaarsku om nie in te meng in die bestuur van staatsdiens-pensioenfondse nie, het RSG berig.

Hy het by die opening van die vakbondfederasie se twaalfde nasionale kongres in Midrand gesê, dreigemente … Lees verder

Transnet gee aalmoes vir pensioenarisse – met ‘n dosis anti-wit rassisme

In ‘n poging om sy openbare beeld te herstel, gaan Transnet Kersfeesbonusse in die vorm van ex gratia-betalings aan sy pensioentrekkers uitbetaal. Dié betalings geskied egter aan “die begunstigdes van afgetrede swart werknemers”. Die enigste blankes wat daarvoor in aanmerking … Lees verder

Detroit is nie die enigste Amerikaanse stad wat gaan vou nie

Verlede week, is die swart Amerikaanse stad Detroit bankrot verklaar, die grootste stad in die Amerikaanse geskiedenis om so ‘n drastiese stap te neem. Dit is eintlik ‘n manier vir die stad om van al die finansiële verpligtinge ontslae te … Lees verder

W?reld word gryser

Image
‘n Krisis wat kom?

Die wêreld se bevolking van mense wat ouer as 65 is gaan teen die middel van die eeu verdriedubbel na een uit elke ses mense en dit gaan regerings in ontwikkelde lande laat bars om hulle

Lees verder