Zille is die nuwe Penny Sparrow

Die Wes-Kaapse provinsiale wetgewer sal na verwagting ‘n debat hou oor die premier, Helen Zille se twiets wat kolonialisme regverdig.

Zille het intussen om verskoning gevra omdat sy getwiet het dat die nalatenskap van kolonialisme nie slegs negatief is nie, … Lees verder

Penny Sparrow se aansoek om appèl misluk

Penny Sparrow se aansoek om verlof tot appèl teen ‘n gelykheidshofbeslissing was onsuksesvol.

Die Scottburgh gelykheidshof het Donderdag haar aansoek ter syde stel weens onreëlmatighede in terme van die reëls van die hof se beslissing, en haar beveel om die … Lees verder

Brief: Het voorgestelde haatmisdaadwetgewing ‘n bestaansreg?

Ek is nie ‘n prokureur nie en die sienings wat ek deel is slegs hoe ek dit interpreteer en nie noodwendig dié van ‘n regsgeleerde nie. Maar die voorgestelde haatmisdaadwetgewing opper baie vrae.

http://www.justice.gov.za/legislation/bills/2016-HateCrimes-HateSpeechBill.pdf

Offence of hate crime

3.

A

Lees verder

Cosatu trek ‘n Vrystaatse Penny Sparrow

Drie studente van die Universiteit van die Vrystaat staar dissiplinêre optrede in die gesig nadat hulle water in die gesig van ‘n sekuriteitswag by een van hekke van die instelling gespuit het.

Volgens UV-woordvoerder, Lacea Loader, universiteitswoordvoerder is ‘n klagte … Lees verder

Penny Sparrow kry nuwe regshulp

Penny Sparrow het Maandag vlugtig in die Umzinto-landdroshof verskyn.

Sparrow, wat neerhalende opmerkings oor swart strandgangers gemaak ná hulle morsige Oujaarsaandpartytjie op Facebook, is aangekla van crimen injuria.

Sparrow was stil in die beskuldigdebank terwyl sy deur landdros Vincent Hlatshwayo … Lees verder

Penny Sparrow-fondsinsameling afgehaal ná klagte van Julia Moore en KPMG

‘n Fondsinsamelingsveldtog om Penny Sparrow te help om haar R150 000 boete vir “haatspraak” te betaal, is van die internet verwyder, danksy ‘n klagte van ene Julia Moore, ‘n werknemer van die ouditeursfirma, KPMG. Dit is tans onduidelik of die … Lees verder

Brief: Waaraan is Lee Harvey Sparrow presies skuldig?

Ek was verstom om te verneem dat die Gelykheidshof Penny Sparrow met ‘n allemintige R150 000 beboet het. Mense wat ernstige misdade soos aanranding of dwelmhandel pleeg, kom dikwels weg met ‘n veel kleiner boete, dikwels so min soos R1000.… Lees verder

Cliff gaan voort met R25 miljoen se eis teen M-Net

Die wit radiopersoonlikheid en Idols-beoordelaar Gareth Cliff se regspan sal voortgaan om M-Net vir R25 miljoen te dagvaar nadat hy weens sy beweerde rassisme afgedank is.

Cliff dagvaar M-Net vir R5 miljoen vir laster en R20 miljoen vir kontrakbreuk en … Lees verder

ANC kla 3 ‘rassiste’ van DA aan, om ‘rasse-oorlogvoering’ te voorkom

Die ANC het losgetrek met ‘n reeks regsprosedures teen vier mense wat die party as die land se grootste “rassiste” beskou. Twee van hulle is DA-ampsdraers, Dianne Kohler Barnard en Chris Roberts, asook die sedertdien geskorste DA-lid wat reeds nasionale … Lees verder

Rassepolarisering oorheers sosiale media

Die radiopersoonlikheid Gareth Cliff, Standardbank se ekonoom Chris Hart en eiendomsmakelaar Penny Sparrow se beweerde rassisme het Suid-Afrikaanse sosiale media die afgelope week aan die gons gehad.

Meer as 45% van die sosiale gesprek in sewe dae het oor rassisme … Lees verder

Velaphi Khumalo glo geskors by GP weens oproep om blanke volksmoord

Terwyl Suid-Afrika nuwe hoogte- (of laagte-)punte bereik in sy nabootsing van Amerikaanse politieke korrektheid en die obsessie oor ras en rassisme, het die Gautengse provinsie aangekondig dat sy werknemer Velaphi Khumalo glo ‘n tugverhoor in die gesig staar weens sy … Lees verder

Nuwe ANC-wet sal mense tronk toe stuur wat apartheid goedpraat of ‘rassistiese’ taal gebruik

Die ANC in die parlement sê dat hy spesiale wetgewing wil instel om enige gesprek of siening van apartheid wat met dié van sy eie marxistiese geskiedskrywers verskil, strafbaar sal maak. Daarmee saam sal taalgebruik deur blankes wat as “rassisties” … Lees verder