Madelein Louw: Poetin, Zuma en Verwoerd se ‘nukes’

Sodra koerante na ‘nukes’ verwys, laat dit lesers aan atoombomontploffings en kernoorlog dink. Daarom gebruik wit beheerde liberale koerante in Suid-Afrika die woord “nukes” met opset wanneer hulle na Poetin en Zuma se kernkragvoorstelle verwys.

Hoofstroom- wit beheerde koerante in … Lees verder

Aanvallers brand los op bus vol toeriste by Pelindaba

n4busDrie mans het buite Pretoria op die N4 by Pelindaba op ‘n bus vol toeriste losgebrand.

Die insittendes van ‘n wit Audi met die registrasienommer XYK841GP het eers op die bus geskiet, dit tot stilstand gedwing en daarna die passasiers … Lees verder

Derde insident by Pelindaba te midde van gespanne P5 + 1-kernsamesprekings

‘n Onlangse insident by die kernverrykingsaanleg by Pelindaba, wes van Pretoria, waar radioaktiewe gas in die atmosfeer gelek het, het ’n potensiële bestralingsgevaar geskep vir honderde duisende mense in Gauteng.

Dit is die gebied in Suid-Afrika waar die meeste Afrikaners … Lees verder