Peiling oor volkstaat op Beeld-webwerf

Nuwe berig:

{jathumbnail off} prinsevlagDie meningspeiling oor ‘n Afrikanervolkstaat op Beeld se webwerf is gister gesluit met ‘n oorweldigende meerderheid wat óf heeltemal ten gunste óf voorwaardelik ten gunste van ‘n volkstaat is. Die finale stemming in die referendum-om-onafhanklikheid-in-die-kleine lyk … Lees verder