Maksimumsekuriteitstronk weer oop na bendegeweld 3 eis

Sowat 30 bendelede het die dag na Kersfees tronkamptenare aangeval tydens ‘n ontbytdiens wat daartoe gelei het dat die tronk vir besoekers gesluit is na sterftes gedurende die geweld.

Drie gevangenes is die dag ná Kersfees by die maksimumsekuriteitsgevangenis in … Lees verder

Twee kampusgeboue deur swart oproeriges in puin gelê

‘n Saal is by die Universiteit van Zoeloeland by Empangeni aan die KwaZulu-Natalse noordkus in ‘n brand vernietig terwyl onrus oor ‘n verhoging in klasgelde by verskeie universiteite voortgaan, het RSG berig.

Dit is nog nie duidelik wat die oorsaak … Lees verder