Zuma oorleef felle media-aanslag en NUK-mosie

President Jacob Zuma het, in weerwil van felle kritiek vanuit die hoofstroommedia wat ‘n konstante veldtog teen hom voer, gemaklik ‘n mosie van wantroue teen hom van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) oorleef. Die rand het voor die … Lees verder

Gauteng-ANC wil Zuma met e-tol troef

Die e-tolhersieningspaneel het Dinsdag in Pretoria gehoor die Gautengse regering het van plan verander nadat hulle die e-tolstelsel goedgekeur het.

“Die Gautengse regering het my nie in kennis gestel wat tot die verandering gelei het nie,” het Dipuo Peters, minister … Lees verder

Geen sprake van ANC-leierskapstryd nie

Die ANC in Gauteng se pogings om Cyril Ramaphosa vir leierskap van die ANC aan te wys, is voortydig, het die ANC Jeugliga op ‘n nuuskonferensie gesê.

Die ANC-voorsitter in Gauteng, Paul Mashatile, het vroeër openlik sy steun aan Ramaphosa … Lees verder

Minister: Pretoria word ‘n stat van Tshwane

Die minister van Kuns en Kultuur, Paul Mashatile, het weer herhaal wat die regering se standpunt oor die Tshwane-Pretoria debat is. Mashatile sê Pretoria kan nie beskou word as ‘n stad nie.

Burgerlike organisasies, het die naamsverandering in die hof … Lees verder