Rwanda verwerp derde termyn vir Kagame

Rwanda se hooggeregshof het dié week ‘n aansoek om grondwetlike wysigings verwerp om pres. Paul Kagame toe te laat om vir ‘n derde presidentstermyn te staan.

“Enige artikel kan gewysig word,” het hoofregter Sam Rugege gesê toe hy die saak, … Lees verder

Nuwe Rwandese grondwet sal president drie termyne gee

Rwandese wetgewers het ná landwye konsultasies bevind net tien mense is gekant teen moontlike grondwetlike wysigings om pres. Paul Kagame ’n derde termyn as president te gee.

Luidens ’n verslag wat die week bekend gemaak is, het meer as 3,7 … Lees verder

Franse woedend oor Rwanda se volksmoord-beskuldigings

Die Franse regering het woedend gereageer op beskuldigings deur die Rwandese president oor hul medepligtigheid aan die volkslagting in Rwanda.

Nie eers hul swart minister van Justisie kon die Rwandese oorhaal tot inskiklikheid nie.

Plegtighede met ‘n sterk anti-koloniale karakter … Lees verder

Vrae heers oor dood van Rwandese intelligensiebeampte

Vrae heers oor die dood van ‘n voormalige Rwandese senior militêre intelligensiebeampte, wat verwurg in sy kamer in ‘n spoghotel aangetref is, het die SABC berig.

Kolonel Patrick Karegeya is op Nuwejaarsdag dood aangetref. ‘n Lid van die opposisieparty in … Lees verder