Zuma, Poetin hou samesprekinge

Die Russiese president, Vladimir Poetin, en president Jacob Zuma het hulle bilaterale samesprekings in Moskou afgesluit, het RSG berig.

Die twee leiers het tydens die vieringe van die 70 ste herdenking van die oorgawe van Nazi-Duitsland in die Tweede Wêreldoorlog … Lees verder

Afrikaners kort van dié Franse drif

manif pour tousDie politiek in Frankryk raak warm – met betogings en verbete bekgevegte in die media, selfs appels swaai op straat. Net enkele dae gelede het so ‘n vuisslanery tussen linkse en regse jongelinge in die middestad van Parys naby die … Lees verder

Antjie Krog – Beroepsafrikaner en nar

Vandag lees ek ‘n verwysing na Antjie Krog in ‘n power rubriek van Tim du Plessis raak waarin hy sê: “as Afrikaanse mense in die nuwe orde kritiek lewer, ‘sterf’ hul woorde in hul ‘Afrikanermonde'”.

Dit prikkel my toe om … Lees verder