Kaapse Nobel-beraad sink

Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille sal na verwagting aankondig dat ‘n luisterryke beraad in Kaapstad afgestel gaan word.

De Lille sal vanmiddag die aankondiging doen, nadat sy voorheen die versekering gegee het dat die geleentheid sal voortgaan.

Die … Lees verder

Kaapse Klopse mag nie Mandela aan ANC verbind nie

Die Kaapse stadsraad het gedreig om befondsing van die Kaapse Klopse-karnaval te weerhou as hulle die ANC aan Mandela verbind.

Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, het die Klopse gewaarsku dat die stadsraad nie Mandela aan die ANC sal … Lees verder

Tutu waarsku oor ‘aanslag op demokrasie’

Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu het saam met ‘n aantal linkse Suid-Afrikaners inderhaas ‘n verklaring uitgereik waarin gewaarsku word oor die talle protesoptredes in die Wes-Kaap.

Hulle sê dat dit bydra tot ‘n groter-wordende aanslag teen die demokrasie, het RSG berig.… Lees verder

‘n Afrikanerkalkoen se eiertjie oor die demockracy

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Ek het dit geniet om prof Danie Goosen se rubriek oor die demokrasie te lees. Alhoewel ek seker is Dan sal hom ook beantwoord, sal ek ook Lees verder

Kastrate in die Nuwe Suid-Afrika-koor

deur Leon Lemmer

Kastrate het tot die einde van die 19de eeu dikwels in kore en as soliste opgetree. Hulle het hulle voorpubertydse stemtoon behou en kon note sing wat nie vir vroue moontlik is nie. Danksy oefening kon kastrate … Lees verder

Gedenkdiens vir polisieslagoffers van Kaapse bendegeweld

drugsct‘n Gedenkdiens sal Maandag in Kaapstad gehou word vir die vier polisielede wat in die jongste voorvalle van bendegeweld in die Kaapse Skiereiland doodgeskiet is.

Nog ‘n polisielid is steeds in die hospitaal. Die polisie sê verskeie leidrade word opgevolg … Lees verder

Wapenskandaal-ondersoek open

Die langverwagte Kommissie van Ondersoek na strategiese verdedigingsaankope begin vandag in Pretoria met sy openbare sittings.

President Jacob Zuma het in 2011 die kommissie aangestel ná oproepe deur opposisiepartye dat bewerings van bedrog en korrupsie ondersoek word.

Die kommissie het … Lees verder

Kaapse stadsraad vereer slawehandelaar ten koste van eerbare Afrikaner

Verdien Coen Steytler, Vader van die Poort van Afrika, om met Bartolomeu Dias, Vader van die transatlantiese Slawebedryf, geassosieer te word? Marthinus van Bart skryf soos volg.

Die Kaapse stadsraad het met sy onlangse naamsverandering van Coen Steytler-rylaan in Roggebaai … Lees verder

Naspers, universiteite en Afrikaans

deur Leon Lemmer

Twee berigte oor nuwe universiteite het onlangs in Die Burger verskyn. Op 16 deser is berig dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) sy akademie in die Paarl met ingang 2014 in ‘n universiteit gaan omskep. Grade van baccalaureus … Lees verder