Swart SA miljardêr skenk miljoene teen ebola

Die mynmaatskappy African Rainbow Minerals, A.R.M, het bevestig dat die sakemagnaat, Patrice Motsepe, meer as tien miljoen rand aan die Ebolafonds in Guinee geskenk het om te help om die siekte in Wes-Afrika te bestry.

Die skenking van een miljoen … Lees verder

Motsepe ontken dat hy studiefooie beloof het

motsepeVerwarring heers onder honderde studente aan tersiêre inrigtings in Bloemfontein nadat ondernemings van die Motsepe-stigting om hulle studiegeld te betaal, nie gerealiseer het nie.

Die swart miljardêr Patrice Motsepe het voor die verkiesing by die Mangaung Indoor Sports Centre aangekondig … Lees verder

SA se handel met Brics-vennote groei

bricsPresident Jacob Zuma sê ‘n gebrek aan infrastruktuur is ‘n groot bedreiging vir Afrika se vermoë om sy volle potensiaal te bereik.

Zuma het by die Brics-sakeberaad in Sandton, Johannesburg gesê beleggings in infrastruktuur verwante projekte sal Afrika se ekonomiese … Lees verder