Polisiebeampte vermoor, 2 ernstig beseer in Paryse Champs Elysees terreur-aanval

Een polisiebeampte is dood en twee is ernstig beseer tydens ‘n skietvoorval in die sentrum van Parys, het die Franse ministerie van binnelandse sake gesê. President Francois Hollande het gesê die skietery was van “terroriste aard” terwyl die Islamitiese staat … Lees verder

Motors brand in Parys in anti-polisie onluste

Betogers in Parys, Frankryk, het weer motors aan die brand gesteek, in nog ‘n vertoning van openbare geweld in die voorstad van Bobigny.

Die brandstigting kom in die nasleep van ‘n beweerde aanranding deur ‘n polisiebeampte wat glo ‘n 22-jarige … Lees verder

Eiffeltoring in donkerte gehul na ISIS uit Aleppo gerook is

Siriese burgers van die oostelike dele van Aleppo het die strate ingevaar om die oorwinning van hul weermag oor terroriste te vier. Die vieringe word doodgeswyg in die Weste.

Volgens die Russiese woordvoerder van die president, Dmitri Peskof, is daar … Lees verder

Sting-konsert in Parys ‘n reuse toesmeerdery

Die Eagles of Death Metal se voorsanger Jesse Hughes is toegang geweier tot die plek waar ‘n massaslagting 89 van sy ondersteuners uitgewis het. Op 13 November, 2015, het terroriste die konsertsaal geteiken en onder die wit gehoor gemaai, wat … Lees verder

Hewige straatgevegte tussen asielsoekers in Parys

Een van die mees gewilde buurte van Parys is Woensdag verander in ‘n slagveld toe asielsoekers mekaar aangeval het in skokkende tonele.

Franse inwoners in die buurt is ongelukkig omdat hul omgewing besig is om gewelddadig en gevaarlik te raak. … Lees verder

Leeu verskeur kind op wildplaas

Die polisie in Parys ondersoek ‘n saak van strafbare manslag nadat ‘n 12-jarige seun verskeur is deur leeus by die Otavi-wildplaas buite Parys.

Daar word beweer dat die oorledene, Nkalamelo Latha, een van die plaaswerkers om die plaas vergesel het.… Lees verder

Kwaadwillige gerugte oor Parys-plaasaanval versprei

ANC-handlangers is skynbaar besig met ‘n onverbloemde heksejag teen wit mans wat hulself wou beskerm teen swart plaasaanvallers.

Elf wit mans, waaronder ‘n 17-jarige seun en ‘n polisiebeampte, verskyn vandag in die Parys-landdroshof in verband met die moord op twee … Lees verder

Parysaanval-verdagte aan Franse oorhandig

Die top verdagte in die Parys-aanvalle, Salah Abdeslam, is Woensdag aan Franse owerhede oorhandig, het Belgiese aanklaers bekendgemaak.

Abdeslam, ‘n Franse burger van Marokkaanse oorsprong, is sover bekend die laaste oorlewende lid van die terreur-groep wat in November die dood … Lees verder

Parys-plaasaanval: Valke rand glo werkers aan

Dit blyk dat die Valke swart plaaswerkers glo aangerand het sodat hulle valse verklarings teen hul wit werkgewers maak.

Die twee plaaswerkers het intussen ‘n klagte van aanranding teen lede van die Valke by ’n polisiekantoor in Klerksdorp aanhangig gemaak, … Lees verder

Brussel-aanvallers wou Parys weer bom

Die terroriste wat verlede maand Brussel geteiken het, het aanvanklik beplan om ‘n tweede aanval op Frankryk te doen, het België se Federale Vervolgingsgesag gesê.

Maar die groep was “verras deur die spoed van die vordering in die voortgesette ondersoek” … Lees verder

PRAAG ontvang antwoord van UNESCO oor vernietiging van Afrikanererfenis

PRAAG het so pas ‘n antwoord van die Verenigde Nasies se kultuurliggaam, UNESCO in Parys, ontvang. Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep het weereens ‘n klag by UNESCO aanhanging gemaak ná die jongste vlaag aanvalle op Afrikanerstandbeelde op kampusse.

“Die ANC-bewind, asook die … Lees verder

Parys-plaasaanval: Staat berispe oor vertragings

Landdros Leshnee Pillay het die Staat gewaarsku dat indien sy ondersoek na die moord op twee beweerde plaasaanvallers met die volgende hofverskyning nie afgehandel is nie, sy die nodige stappe sal moet neem.

Dit volg nadat die saak teen vier … Lees verder

Vier boere van Parys kry borg

Die vier boere van Parys wat in die plaaslike landdroshof verskyn het weens die beweerde moord op twee swart plaasaanvallers, het borg gekry.

Loedie van der Westhuizen is verlede week in sy huis op sy plaas aangeval waarna sy seun, … Lees verder

Boere wat lewens en grond wil beskerm kan reken op rassevergelding

Boere wat hul eie lewens en grond teen swart aanvallers wil beskerm, kan reken op die regime se rassevergelding.

Alhoewel die 72-jarige Vrystaatse boer van Parys te hulp gesnel is toe twee swartes hom wou vermoor, word Loedie van der … Lees verder