Dan Roodt: Steve Hofmeyr se besoek maak deure in Nederland oop

Wie sou kon dink dat ‘n besoek van Steve Hofmeyr aan Nederland feitlik voorbladnuus in beide daardie land en Suid-Afrika kon wees? Gewoonlik skryf Beeld, Netwerk24 en ander Media24-media – synde anglofiel en polities korrek – skaars oor Nederland en … Lees verder

Steve se byeenkoms in Den Haag gaan voort

Die byeenkoms van die sanger Steve Hofmeyr in Den Haag tesame met Martin Bosma en ander leiers van die Partij voor de Vrijheid op Woensdagaand 1 Junie gaan voort, maar in ‘n ander lokaal. Vanweë dreigemente wat ‘n uitgeweke ondersteuner … Lees verder

‘Nederland het volksmoord in Suider-Afrika befonds’ – Martin Bosma

‘n Lid van die Nederlandse parlement, oftewel die “Tweede Kamer van die State-Generaal“, mnr. Martin Bosma (Partij voor de Vrijheid), het gisteraand verklaar dat “Nederland Suider-Afrikaanse bevrydingsbewegings finansieel gesteun het wat vier volksmoorde gepleeg het”. Dié stelling het … Lees verder

Vryheidsfront Plus hou nie van Steve Hofmeyr

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Die Vryheidsfront Plus sorg nie eintlik vir vuurwerke by die stembus nie, want tydens die afgelope munisipale verkiesing het die party se steun van 0,83% tot … Lees verder