Afrikaanse skole en ouers hou asem op oor Overvaal-uitspraak

Met die aanslag teen Afrikaanse skole wat steeds meedoënloos deur Panyaza Lesufi en die linkse blanke Engelse dames in die Gautengse onderwysdepartement gevoer word, is Afrikaanse skole en ouers in die provinsie erg bekommerd oor vandag se uitspraak deur regter … Lees verder

Taalstryd in skole: Panyaza Lesufi vaar teen Afrikaans uit

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het opnuut teen Afrikaans uitgevaar, na aanleiding van die huidige hofstryd tussen die Hoërskool Overvaal en die provinsiale onderwysdepartement oor taal. Hoewel die skool vol is, wil Lesufi dit dwing om nog … Lees verder

Lesufi wil Afrikaanse skole afskaf

Die VF Plus in Gauteng het die LUR van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, veroordeel as onkundig nadat hy vandag in die media aangekondig het dat daar geen plek meer is vir enkelmedium-skole in die provinsie nie. Lesufi het weer … Lees verder

Swart leerlinge betoog vir stoofpypjeans by Pretoriase hoërskool

Die departement van onderwys in Gauteng gaan vanoggend die Hoërskool Pretoria-Wes besoek omdat vroulike swart leerlinge klasse boikot en eis dat hulle stoofpypjeans skool toe mag aantrek.

Die LUR vir onderwys in die die provinsie, Panyaza Lesufi sê “die leerlinge … Lees verder

Lesufi dwing 2 Afrikaanse hoërskole om Engelse klasse in te stel

Panyaza Lesufi, die anti-wit, anti-Afrikaanse LUR vir onderwys in Gauteng het Hoërskool Overkruin en Hoërskool Montana in Pretoria gedwing om Engelse klasse in te stel.

Die twee skole het gister gepoog om Lesufi se verengelsingsaanslag af te weer deur ‘n … Lees verder

Swart onderwysers te bang vir bruin skool

Die Roodepoort primêre skool, wes van Johannesburg begin vanoggend die nuwe skooljaar sonder vyftien swart onderwysers, het RSG berig.

Die onderwysers het nie vir werk aangemeld nie weens vrese vir hulle veiligheid.

Onderrig by die bruin skool was verlede jaar … Lees verder

Dan Roodt: Die oorlog teen Afrikaans is deel van die volksmoord

Niemand kan meer ontken dat daar ‘n oorlog teen Afrikaans woed nie. En dit kom nie net van die ANC-staat af nie, maar ook van groot maatskappye en selfs liberale Afrikaanse joernaliste soos Max du Preez en Adriaan Basson. Dit … Lees verder

Bruin ouers bots weer met swart onderwysdepartment

Vyf mense is na wat berig word beseer deur rubberkoeëls nadat die polisie na bewering Dinsdagoggend op ‘n skare bruin ouers by die Roodepoort Laerskool losgetrek het.

Die Citizen berig dat een ouer in die hospitaal opgeneem is nadat hy … Lees verder

Panyaza Lesufi vat Gauteng-skole se tablette weer terug

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, wat laas nog gedreig het om die Curro-skool Roodeplaat “toe te maak” omdat swart en wit graadnulleerlinge “apart” van ‘n bus afgeklim het, het so pas tabletrekenaars wat sy departement aan skole … Lees verder

Skoppensboer: Befoeterde bafoer straf kontrarevolusionêre graadnulleerlinge

In Indië het hulle heilige koeie. In Suid-Afrika los hulle die koeie sonder kos en water soos Madame Thandi Modise, die opkomende boerin, gedemonstreer het. By ons is koeie dus allermins heilig, synde dikwels mishandel. Maar ons het heilige mense! … Lees verder

Lesufi besoek wit boelies

Die Gautengse Departement van Onderwys het skriftelik geantwoord op ’n navraag deur OFM-nuus en bevestig dat die hoof van die Krugerlaan Hoërskool in Vereeniging met die ouers van ’n boelie-slagoffer vergader het.

Die Gautengse LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi het … Lees verder

Fedsas vandag in hof oor Afrikaanse skole

Die Federasie van Skoolbeheerliggame, Fedsas, bring vanoggend ‘n dringende aansoek in die hooggeregshof in Johannesburg teen die Gautengse onderwysdepartement het RSG berig.

Gauteng se plan is om “parallelmedium-onderrig”, Engels, by verskeie skole in te stel.

Fedsas voer aan dat die … Lees verder

Dringende aansoek geloods teen verengelsing van Afrikaanse skole

Fedsas het ‘n dringende hof­aansoek teen die Gautengse onderwysdepartement gebring wat word Dinsdag aangehoor sal word.

Sekere Afrikaanse skole sal van volgende kwartaal gedwing word deur die Gautengse onderwysdepartement om Engelssprekende kinders vir volgende jaar se skooljaar te aanvaar.

Panyaza … Lees verder

Verengelsing: Name van geteikende Afrikaanse skole bekend

Die Gautengse onderwysdepartement het die name van Afrikaanse skole wat hy wil verengels, bekendgemaak. In die eerste fase wil Panyaza Lesufi, die LUR vir onderwys in Gauteng, nie minder nie as 66 Afrikaanse skole na Engels-parallelmedium laat oorskakel.

L.W. Klik

Lees verder