OVK-voorsitter bedank

Die voormalige voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula, het die handdoek ingegooi, nadat sy glo by onregmatige besteding en korrupsie betrokke was.

Die ANC het Tklakula vir haar bydrae bedank tydens haar ampstermyn by die kommissie.

Tlakula het bedank … Lees verder

Kieshof bevind teen OVK-voorsitter

Die leier van die United Democratic Front, Bantu Holomisa, sê die Kieshof se aanbeveling dat die OVK se voorsitter, Pansy Tlakula, uit haar amp verwyder word, sal dien as waarskuwing vir ander dat niemand bo die reg verhewe is nie.… Lees verder

Zuma vra dat godsdiensleiers uit politiek bly

President Jacob Zuma het godsdiensleiers gevra om hulle te weerhou van politieke aangeleenthede.

Zuma het Suid-Afrikaners gevra om te bid vir ‘n vreedsame verkiesing op 7 Mei by ‘n interkerklike diens by die Goeie Hoop-sentrum in Kaapstad.

Die EFF-leier Julius … Lees verder

ANC steun OVK-voorsitter na korrupsieklag

Die regering sê geen geweld of ontwrigting sal tydens die algemene verkiesing op die Mei 2014 geduld word nie, het RSG berig.

Die ANC sê hy is vol vertroue dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie ‘n geloofwaardige en regverdige verkiesing sal aanbied.… Lees verder

Forensiese verslag wys spandabele OVK-voorsitter

iecriverside‘n Forensiese verslag het bevind dat die voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula, aanspreeklik is vir haar rol in die aankoop van die kommissie se nuwe hoofkwartier.

Thuli Madonsela het namens die Openbare Beskermer vroeër ‘n verslag vrygestel wat … Lees verder

Die Thuli-en-Pansy-opvoering

Die voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula sê die openbare beskermer, Thuli Madonsela het nie die mandaat om wanadministrasie by die OVK te ondersoek nie.

Tlakula sê ook dat Madonsela nie bewerings teen haar na die kieshof kan verwys … Lees verder

Komitees oor twee omstrede kwessies begin dié week

parliamentTwee Parlementêre komitees begin die week werk aan omstrede kwessies.

‘n Ad-hoc komitee gaan President Jacob Zuma se opmerkings oor die wetsontwerp oor die beskerming van staatsinligting oorweeg.

Zuma het die wetsontwerp verlede week terugverwys na die Parlement, en gesê … Lees verder

OB en OVK takel mekaar oor ‘hoogs onreëlmatige’ huurkontrak

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie se voorsitter adv Pansy Tlakula, “hoef” glo nie geskors te word nie. Thuli Madonsela het namens die Openbare Beskermer ‘n verslag vrygestel wat getoon het dat Tlakula ‘n “uiters onreëlmatig” rol in die verkryging van die Riverside Lees verder