Nama word skooltaal

Die Nama-taal gaan van volgende jaar af weer in Noord-Kaapse skole ingevoer word. Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad en Khoisan-gemeenskappe het verlede jaar besluit dat die taal in skole onderrig moet word.

Onderwysers van Namibië is tans in die Noord-Kaap om hul … Lees verder

Brief: Waarom het die ANC besluit om PANSAT te ontbind?

Na aanleiding van die eensydige ontbinding van PANSAT deur die swart ANC-regime het dit my laat wonder oor die eintlike strategie agter die skuif.

Alhoewel tandeloos, was dit darem ‘n tipe van teoretiese meganisme wat die Afrkaner kon gebruik in … Lees verder

Nathi Mthethwa ‘ontbind’ PANSAT ná jare se ondoeltreffendheid

Die ANC-SAKP-minister van kultuur, Nathi Mthethwa het aangekondig dat hy PANSAT summier ontbind. Dié taalwaghond wat deur die grondwet geskep is, die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad, is veronderstel om daarop te let dat taalgelykheid in Suid-Afrika geskied. Dit is egter ‘n tandelose … Lees verder

Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad skuld Ontvanger miljoene

pansalbDie Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad skuld die Ontvanger van Inkomste R3.3 miljoen, hoofsaaklik aan lopende belasting (LBS) afgetrek van salarisse maar wat nie betaal is nie.

Die Taalraad wat veronderstel is om die gebruik van alle Suid-Afrikaanse amptelike tale te bevorder, skuld … Lees verder

Die status van Afrikaans

Reeds in 1994 het Cachalia en ander in hul rigtinggewende boek, Fundamental Rights in the New Constitution, geskryf dat elf amptelike tale onprakties is, en dat daar daarom uiteindelik waarskynlik net een sal wees.

‘n Mens het nie elf … Lees verder

Engels kan tot ‘politieke onrus’ lei

Kerneels Lourens, ’n prokureur van Brits en stigterslid van die Vereniging van Regslui vir Afrikaans, sê as die regering Engels bo ander landstale verkies, kan dit “aanleiding gee tot politieke onrus en/of ongehoorsaamheid wat nie in belang van Suid-Afrika is … Lees verder