EFF-bloedbad na aanvalle met bakstene, messe en pangas

Chaos het Sondagmiddag uitgebreek tydens die EFF se Noord-Kaap-konferensie, toe lede, gewapen met messe, pangas en bakstene vir ‘n bloedbad gesorg het.

Die konferensie by die Savoy Hotel in Kimberley om die provinsiale leierskap te verkies, het buite beheer geraak … Lees verder

Pangas, byle en handbyle ‘uitverkoop’ in Marikana

‘n Winkeleienaar by Marikana se voorraad pangas en byle het tydens die onluste in die gebied van Marikana weens die verhoogde aanvraag daarna opgeraak.

“Daar was ‘n skielike en geweldige aanvraag na pangas, byle en handbyle vanaf 11 Augustus,” het … Lees verder

Vyfhonderd vroue en kinders doodgekap

Goodluck Jonathan, waarnemende president van Nigerië het veiligheidsmagte op ‘n gereedheidsbasis geplaas nadat bendes ten minste 500 vroue en kinders naby die sentrale stad van Jos vermoor het.

Ooggetuies het beskryf hoe slagoffers Sondag in valstrikke en visnette gevang is. … Lees verder