Associated Press val Trump se bestuurstyl aan

Donald Trump is in die visier van die Lobby in die VSA, klaarblyklik weens sy stygende gewildheid.

Trump loop los voor in die Republikeine se benoemingstryd.

Die direkteure van ‘n luukse eiendomsontwikkeling wat die Trump-handelsmerk dra, het sy glo maatskappy … Lees verder

Eerste sooie vir Nicaragua-kanaal omgespit

Dit kan een van die mega-projekte van die 21ste eeu word vir die sowat ses miljoen mense in Nicaragua wat in uiterste armoede leef.

Die 300-kilometer-lange Nicaragua-kanaal wat die Karibiese See met die Stille Oseaan verbind, sal 100 jaar na … Lees verder