Standard Bank word tans aangekla omdat hulle glo met twee ander groot internasionale banke saamgesweer het om die prys van platinum en palladium in die VSA te manipuleer.
Rusland en Suid-Afrika, hou ongeveer 80 persent van platinum-groep metale se reserwes. … Lees verder