Ramallah onthul Mandela-beeld

Dit was ‘n geskiedkundige dag vir die stad van Ramallah in Palestina nádat ‘n ses-meter standbeeld van die voormalige president, Nelson Mandela, onthul is.

Die onthulling kom nadat Ramallah se burgemeester, Mousa Hadid, by ‘n gesamentlike nuuskonferensie Johannesburg se burgemeester, … Lees verder

VF+, IVP, ACDP kla oor SA Palestyne ontvang

Die Vryheidsfront Plus, die IVP en die ACDP het die ANC gekritiseer omdat hy die Palestynse Hamas-leierskap verlede week in Suid-Afrika ontvang het.

Die partye sê dit is strydig met die regering se amptelike posisie oor die voortslepende konflik tussen … Lees verder

Israelse premier skok met uitlatings oor Holocaust

Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het Dinsdagaand in ’n toespraak voor die Sioniste se kongres verwys na ’n reeks Moslem-aanvalle in die 1920’s teen Jode in Palestina, wat hy sê deur die destydse moefti van Jerusalem, Haj Amin al-Husseini, … Lees verder

Indiese president besoek Palestina te midde van geweld

‘n Palestynse moeder en haar driejarige dogter is Sondag dood in ’n Israelse lugaanval in Gasa. Dié Israelse lugaanval kom na ‘n reeks beweerde mesaanvalle deur Palestyne.

Volgens die Israelse polisie het hulle gekeer dat ’n motorbom Jerusalem bereik deur … Lees verder

Teoloë byeen om Kairos-dokument te herdenk

Verskeie plaaslike teoloë en teoloë uit onder meer Noorweë, Zambië en Latyns-Amerika het in Soweto byeengekom om die verskyning van die Kairos-dokument dertig jaar gelede te herdenk.

Dié byeenkoms kom te midde van ‘n wêreldwye Christelike beweging teen Israel se … Lees verder

Mandela-groep toegang tot Gasa geweier

Die Russiese president Wladimir Poetin het Woensdag met lede van ‘n groep wat hulself die “Ouderlinge” noem, ontmoet nadat hulle toegang tot Gasa geweier is.

Voormalige staatshoofde en leiers van die belangrikste internasionale organisasies was in Moskou om die Oekraïne … Lees verder

Raaisel verdiep oor dood van Amerikaanse hulpwerker Mueller

Pres. Barack Obama van die VSA het Dinsdag die sterfte bevestig van Kayla Mueller, ’n Amerikaanse­ hulpwerker wat deur militante van die Islamitiese Staat (IS) as gyselaar aangehou is.

Obama het gesê Amerika sal die “terroriste­ opspoor en geregtigheid laat … Lees verder

Zuma verwelkom Palestynse leier in ‘bevryde sone’

Pres. Jacob Zuma het Woensdag pres. Mahmoed Abbas van Palestina op sy eerste staatsbesoek in Pretoria verwelkom.

Die president het Nelson Mandela aangehaal waar hy die Palestyne se vryheidstrewe met dié van Suid-Afrika verbind.

Zuma het Suid-Afrika se steun aan … Lees verder

Zuma en SA Jode stem saam oor ‘twee-staatoplossing’ vir Israel

President Jacob Zuma en die SA Joodse raad van afgevaardigdes het ooreengekom om ‘sonder ophou’ te werk om die twee-staatoplossing vir die konflik tussen Israel en die Palestyne te ondersteun.

Die raad se voorsitster, Mary Kluk, het gister gesê dat … Lees verder

Skenkers dok op om Gasa te herbou

Internasionale skenkers van lande en organisasies het meer as $5 miljard beloof om die oorloggeteisterde Gasagebied te herbou, maar het Sondag gesê dit is die laaste keer dat hulle sal betaal en Israel en die Palestyne aangeraai om ‘n finale … Lees verder

ANC-hoofsweep se vrou verskyn vir bedrog

Die ANC se hoofsweep, Stone Sizani, wat deur die DA en die EFF in die parlement uitgelag is vir sy steun aan die Palestyne in Gasa, het tans nog groter probleme.

Sizane se vrou Portia, het in die handelsmisdaadhof in … Lees verder