Homo Naledi kry die wind van voor

Prof. Lee Berger, die Amerikaanse paleoantropoloog se “ontdekking” van ’n nuwe hominied-spesie, kry soos verwag is, die wind van voor. Berger is verbonde aan die Universiteit van die Witwatersrand.

Die wetenskaplike artikels waarin Berger dié bewerings maak, is voorheen afgekeur … Lees verder