Leon Lemmer: Die onmin tussen Indië en Pakistan

Namate ‘n mens ouer en jou oorblywende dae min word, is daar onder meer twee dinge wat jou bybly. Die een is ‘n al hoe groter waardering vir dinge wat lewe, hetsy plante of diere. Dit geld nie alle lewende … Lees verder

Zuma betuig medelye aan Pakistanse selfmoordbomslagoffers

President Jacob Zuma het sy medelye aan Pakistan betuig ná ‘n dodelike terreuraanval op ‘n hospitaal in die stad Quetta.

Minstens 70 mense is dood en meer as 100 is beseer nadat ‘n bom gister by die ingang na die … Lees verder

Bomaanvalle eis lewens van minstens 24 in Afganistan

Meer as 20 mense het reeds die week in afsonderlike bomaanvalle in Afganistan omgekom.

Veertien veiligheidskontrakteurs van Nepal is dood toe die minibus waarin hulle gery het, deur ’n selfmoordbomaanvaller in die Afgaanse hoofstad, Kaboel, aangeval is. Hulle is onder … Lees verder

Taliban kies nuwe leier ná VSA-aanval

Die Taliban in Afganistan het gister sy nuwe leier aangewys nadat die vorige leier, Moellah Akhtar Mansoer, Saterdag in ’n Amerikaanse lugaanval dood is.

Haibatoellah Akhoenzada, wat adjunkleier was, is as die nuwe leier aangewys, het Reuters berig.

Hy is … Lees verder

Indië ontplooi elitetroepe by Paksitanse grens

Indië het elite veiligheidsmagte in die westelike deelstaat, Gujarat ontplooi ná ‘n intelligensieverslag aangedui het dat tien militante moontlik die grens vanaf Pakistan oorgesteek het.

Veiligheidsmaatreëls by sleutelinstansies is eweneens opgeskerp, het AFP berig.

Gujarat is die tuisstaat van die … Lees verder

Dodetal styg na jihadistiese aanval op universiteit in Pakistan

Die dodetal in die aanval op die Bacha Khan-universiteit in Charsadda, ongeveer 50 kilometer van die stad Peshawar, Pakistan, het vinnig gestyg toe gewapende mans die kompleks in die militante-streek bestorm het.

Polisie, soldate en spesiale magte het vinnig gevolg … Lees verder

Gebou stort ineen in Pakistan

Reddingswerkers in Pakistan het gister 99 mense lewend onder die puin uitgehaal nadat ’n fabriek in die stad Lahore ineengestort het, het AFP berig.

Talle ander fabriekswerkers is vermoedelik steeds onder die puin vasgekeer, met ten minste 18 mense wat … Lees verder

Taliban swyg oor vermeende leier se dood

Die Taliban het hulself van vredesamesprekings met die Afgaanse regering gedistansieer, maar nie ’n woord gerep oor berigte dat hul leier, Mullah Omar, dood is nie.

Afganistan het Woensdag gesê Omar is twee jaar gelede in Pakistan dood.

Mullah Omar … Lees verder

Indië veroordeel terreuraanval in Pakistan

Indië se premier Narendra Modi, sê die land treur oor die slagoffers van ‘n dodelike terroriste-aanval op ‘n skool in Peshawar, Pakistan, waarin meer as 140 mense, insluitend kinders, gedood is.

Modi, sê die land rou oor die dood van … Lees verder

Pakistan op ‘n mespunt

Die gewilde voormalige krieketspeler en nou politikus Imran Khan het vir wydverspreide burgerlike ongehoorsaamheid in Pakistan gevra.

Hy het ondersteuners aangemoedig om op te hou om belasting en dienste te betaal in ‘n poging om die regering van die Eerste … Lees verder

Die Muishond gaan oproerige skares met pepersproei takel

‘n Suid-Afrikaanse maatskappy het ‘n onbemande tuig ontwerp om pepersproei op oproerige skares te spuit.

‘n Internasionale mynmaatskappy het reeds bestellings geplaas vir die tuig.

Desert Wolf sê hulle wil graag help in “die voorkoming van nog ‘n Marikana”.

Die … Lees verder

Vreemdelinghaat lei tot plunderwaansin

In die jongste voorval van vreemdelinghaat wat weer opgevlam het, het inwoners van die Refilwe-lokasie, in Cullinan, oos van Pretoria, winkeleienaars van Pakistan en Ethiopië uitgedryf.

Die plundertog was teen die “moordenaars”, sê inwoners.

Dinsdagaand het die gemeenskap se woede … Lees verder

ANC-voorsitter in Pakistan ontvoer

‘n Suid-Afrikaanse sakeman is in Pakistan ontvoer.

Arshard Ali, wat ook die ANC-voorsitter in Meyerton is, was Dinsdag by die Lahore-lughawe op pad om ‘n vliegtuig terug na Suid-Afrika te haal, toe vier mans hom gedwing het om in ‘n … Lees verder

Missielaanval eis ses in Pakistan

Intelligensie amptenare in Pakistan het gesê dat ‘n vermeende Amerikaanse missielaanval die lewens van minstens ses mense in noordwes Pakistan geëis het.

Volgens amptenare is ‘n onbekende hoeveelheid mense ook in Dinsdag se aanval in die noordelike deel van die … Lees verder