Oproeriges versper Chris Hani-weg, Johannesburg

burningtyresOproeriges het Woensdagoggend Chris Hani-weg in Diepkloof Zone Six, Soweto, met brandende bande en klippe versper, het Gauteng se verkeerspolisie gesê.

‘n Woordvoerder, Obed Sibasa het motoriste aangeraai om Chris Hani tussen Nicolusstraat (Power Park) en die Soweto Bemagtiging Sone, … Lees verder

Oproer tussen Randfontein en Krugersdorp belemmer verkeer

burningtyresBetogers het paaie in Roodepoort in Gauteng met klippe en brandende voorwerpe versper en verkeer tussen Randfontein en Krugersdorp word negatief geraak.

Motoriste wat die pad tussen Randfontein en Krugersdorp gebruik, is aangeraai om alternatiewe roetes te oorweeg weens oproer … Lees verder